# Die Departement van Onderwys van die Noord-Kaap het ‘n onderwyser van Upington voorlopig geskors terwyl ondersoek ingestel word na ‘n swartgesig-verf-voorval verlede week by ‘n geleentheid by Hoërskool Duineveld. Jaco Liebenberg het na bewering ‘n swartgeverfde gesig gehad by ‘n skoolfunksie wat wydverspreide verontwaardiging veroorsaak het nadat foto’s op sosiale media versprei is. Wynand Boshoff van die Vryheidsfront Plus sê die ondersoek moet nie in ‘n heksejag ontaard om rassisme te bewys in ‘n poging om die ontwrigting te regverdig nie:
Noord-Kaapse onderwyser voorlopig geskors oor sy swartgeverfde gesig [KLANK]
AFR BoshoffOnTeacher