Skip to content

Massa voedselvergiftiging veroorsaak moontlik dat meer as 100 leerders in Mthatha hospitaal toe geneem is [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Onderwysdepartement stel ondersoek in na beweerde voedselvergiftiging by die Landbouskool Gobisizwe in Mthatha. Dit volg nadat 131 leerders gister inderhaas hospitaal toe geneem is. Die departement se woordvoerder, Siyanda Manana, sê daar was geen sterftes nie en 128 leerders is intussen ontslaan, terwyl drie nog in die hospitaal is vir waarneming:

ENG SiyandaonLearners