Skip to content

GOOD-party sê Tshwane se minagting vir skuldigbevinding bevestig jare van DA se mislukking [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy neem kennis van die Hooggeregshof in Gauteng se uitspraak dat die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, se vonnis van 30 dae tronkstraf vir een jaar opgeskort is. Dit volg nadat die burgemeester en stadsbestuurder, Johann Mettler, in 2022 aan minagting skuldig was omdat ‘n hofbevel om die Tshwane Varsproduktemark van munisipale dienste te voorsien, nie nagekom is nie. Die sekretaris-gemeraal van GOOD, Brett Herron, sê in die tydperk ter sprake was Tshwane onder die bestuur van die DA-burgemeesters Randall Williams en Cilliers Brink:

ENG BrettonDAFailure