Skip to content

Suid-Afrikaanse universiteite loof minister Manamela se dapper visie en aksieplan [KLANK]

# Universiteite Suid-Afrika het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se omvattende plan om probleme in die naskoolse onderwys- en opleidingsektor aan te spreek, verwelkom. Die minister het onderneem om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente reg te ruk en ʼn nuwe befondsingsmodel vir die sektor op te stel. USAf-woordvoerder, Phethiwe Matutu, sê Manamela se planne gee nuwe hoop in ʼn sektor wat met ingewikkelde uitdagings buite sy beheer sukkel:

ENG MatutuOnEducationVision