# Die Stad Kaapstad sê volgens ʼn nuwe verslag wat hierdie week by die burgemeesterskomitee-vergadering voorgelê is, is miljarde rand in die plaaslike ekonomie belê en duisende nuwe werksgeleenthede geskep deur die stad se spesiale projekte. Dié projekte laat die metro toe om op hulpbronne en kundigheid te fokus wanneer dit nodig is. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê GreenCape alleen fasiliteer 331,8-miljoen-rand in groen-beleggings in die 2024/2025-boekjaar:
Meer as R4,6-miljard-rand deur Kaapstad se nywerheidsvennote belê [KLANK]
ENG JamesonPartners