Skip to content

VF Plus verwelkom uitspraak oor opgradering van Tshwane-varsproduktemark [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat die Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya, en stadsbestuurder Johann Mettler skuldig is aan minagting van die hof. Hulle het versuim om ʼn vorige hofbevel uit te voer en die varsproduktemark in Pretoria op te gradeer. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Markagente het die saak aanhangig gemaak. Grandi Theunissen van die VF Plus sê ʼn belegging van 18-miljoen-rand is nodig om die Tshwane-varsproduktemark op te gradeer:

AFR GrandionCourt