# Een persoon is dood en twee ander beseer nadat onbekende verdagtes gisteraand e-taxi’s by die Maponya-winkelsentrum in Pimville, Soweto suid van Johannesburg, aan die brand gesteek het. Die woordvoerder van die polisie, Dimakatso Nevhuhulwi, sê ‘n e-taxi is gesien waar dit by die ingang van die sentrum stilgehou het. Vier mans het na die bestuurder geloop en hom geskiet voordat die voertuig aan die brand gesteek is. Daar is ook op ‘n ander voertuig geskiet, maar die bestuurder kon ontsnap:
Een dood nadat e-taxi’s by Maponya-sentrum aan die brand gesteek is [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnEhailingIncident