Skip to content

Binnelandse Sake in Germiston beraam skade nadat brand immigrasievleuel vernietig [KLANK]

# Die adjunkminister van Binnelandse Sake, Njabulo Nzuza, het bevestig die afgebrande Germiston-kantoor het bates ter waarde van ongeveer 15-miljoen-rand gehad, maar die koste van die skade moet nog beraam word. Nzuza het aan SABC News gesê die brand het die immigrasievleuel vernietig en die water het laat geboorteregistrasiedokumente beskadig. Hy het bevestig amptenare het vandag in Alberton reeds ongeveer 100 mense bygestaan terwyl verdere maatreëls getref word om die ontwrigting te beperk:

ENG-NzuzaOnGermiston