# Die Kaapstadse polisie het begin met ‘n soektog na verdagtes ná die dood van vier mans in Overcome Heights, Muizenberg, vroeër vanoggend. Woordvoerder Andrè Traut sê speurders verbonde aan die teenbende-eenheid werk onverpoosd om die gebeure te bepaal wat tot die voorval gelei het. Hy sê die liggame van die vier mans, tussen 20- en 37-jaar oud, is met noodlottige skietwonde aangetref:
Kaapstadse polisie ondersoek moord op vier mans in Muizenberg [KLANK]
ENG AndrèonMuizenberg