# Die ANC se parlementêre koukus sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se besluit om die BELA-wet se regulasies deur ʼn geleidelike proses bekend te maak, is verregaande. Die minister het verlede week die eerste twee regulasies onder dié wet vir openbare kommentaar uitgegee. Die regulasies hou verband met belangrike kwessies soos skooltoelating. Tshepo Louw van die ANC sê hulle gaan nie toelaat dat kinders se toekoms deur burokratiese speletjies en politieke huiwering belemmer word nie:
ANC se parlementêre koukus sê minister Gwarube wil instelling van BELA-wet vertraag [KLANK]
ENG TshepoonBELAAct