# Die DA in Gauteng is erg bekommerd omdat die Weskoppies-hospitaal in Pretoria slegs 600 uit een-duisend-en-67 beskikbare beddens gebruik weens personeeltekorte en die sluiting van onveilige geboue. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het onthul daar is 92 vakante poste en ses uit die 31 sale is tydelik gesluit. Jack Bloom van die DA sê dit is ondanks die dringende behoefte aan gespesialiseerde behandeling van psigiatriese pasiënte:
DA in Gauteng sê Weskoppies-hospitaal se stryd met veiligheid en personeeltekort raak pasiënte [KLANK]
ENG BloomOnWeskoppies