Skip to content

Pa wat beskuldig word dat hy sy dogter verkrag word borgtog geweier [KLANK]

# Die Tsakani-landdroshof het borgtog aan ‘n 39-jarige man van Lindelani, Benoni, geweier wat daarvan beskuldig word dat hy sy 15-jarige dogter in 2022 verkrag en swanger gemaak het. Die slagoffer het die mishandeling aangemeld nadat sy 18 geword het, wat tot sy inhegtenisneming gelei het. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê die beskuldigde het borgtog van een-duisend rand versoek, en aangevoer hy is die primêre versorger vir sy drie kinders van onderskeidelik een, 12 en 18 jaar oud, aangesien sy werklose vrou hulle nie kan onderhou nie:

ENG MahanjanaOnBainDenied