# Die Vryheidsfront Plus het gister se gewelddadige betoging wat gelei het tot die brand in die Binnelandse Sake-gebou in Germiston, Ekurhuleni, sterk veroordeel. Twee verdagtes het volgens berigte tydens die betoging ʼn petrolbom in die gebou gegooi wat ontplof en die brand veroorsaak het. Monique Kriek van die VF Plus sê inwoners van die Pharoe Park-woonstelkompleks, wat aan die Ekurhuleni-metro se behuisingsmaatskappy behoort, is volgens berigte verantwoordelik vir die betoging en die brand:
VF Plus veroordeel betogers wat Binnelandse Sake-gebou in Germiston aan die brand steek [KLANK]
AFR MoniqueonProtest