Skip to content

Burgemeester van Ekurhuleni belowe om voort te gaan met uitsetting van onwettige inwoners [KLANK]

# Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, sê die stad sal voortgaan om onwettige inwoners in laekoste-behuising te verwyder as deel van die skoonmaakveldtog in die middestad. Xhakaza het by Pharoepark in Germiston gepraat en sê meer as 1,5-miljoen-rand in huurgeld word maandeliks verloor weens onwettige invorderaars. Die burgemeester sê wetteloosheid, gekaapte geboue en misdadige bedrywighede moet uitgeroei word om die orde te herstel, beleggers te lok en die regte te beskerm van inwoners wat aan die vereistes voldoen:

ENG-XhakazaOnEvictions