# Die DA-leier John Steenhuisen het die ANC se plan om die regering van nasionale eenheid te vergroot en meer politieke partye in te sluit, gekritiseer en sê dis teenproduktief. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het verlede week besluit om nog partye te nooi om by die koalisie aan te sluit en sê dis ʼn strategie om die eenheidsregering te versterk. Steenhuisen sê hulle is nog nie volgens die verklaring van voorneme oor die besluit ingelig nie:
Steenhuisen sê ANC se besluit om RNE te vergroot is teenproduktief [KLANK]
ENG SteenhuisenOnGNUExpansion