Skip to content

McKenzie verwelkom Menseregte-ondersoek oor vermeende rassistiese opmerkings [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, verwelkom ‘n ondersoek na beweerde rassistiese opmerkings teenoor swart Suid-Afrikaners. Die EFF, ActionSA, en ander partye het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die parlement se Etiese Komitee aangemoedig om op te tree. McKenzie sê hy sal met die ondersoek saamwerk en dring aan dat hy nie ‘n rassis is nie. Hy het ook sy lewenslange stryd vir gelyke behandeling van swart en bruin mense beklemtoon:

ENG-McKenzieOnInvestigation