Skip to content

Minister van Sport beweer rassistiese twiets is met KI geskep [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, hou vol rassistiese twiets wat aanlyn rondgestuur word en omstredenheid veroorsaak, is deur kunsmatige intelligensie geskep en kom nie van hom nie. Dit volg op oproepe vir sy bedanking oor beweerde rassistiese opmerkings teenoor swart Suid-Afrikaners. Die minister hou vol hy het nog nooit rassistiese taal gebruik nie. Hy dring aan die publiek moet die egtheid van die plasings bevraagteken te midde van toenemende kommer oor KI-waninligting:

ENG-McKenzieOnAI