# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê hy sal nie bedank nie aangesien hy die rol aanvaar het om die volk te dien en nie vir persoonlike gewin nie. Hy kry die wind van voor nadat ou rassistiese twiets weer opgeduik het, maar McKenzie ontken die bewerings en sê dat die helfte van sy familie swart. is Hy het op sosiale media beweer dat dit ‘n politieke smeerveldtog van ActionSA is:
Minister McKenzie ontken bewerings van rassisme, sal nie bedank nie [KLANK]
ENG-McKenzieOnJob