# Gholf: Justin Rose van Engeland is terug in die top-tien van die wêreldranglys na sy oorwinning op die St Jude-kampioenskap in Tennessee. Die 45-jarige het die Amerikaner JJ Spaun op die derde uitspeelputjie verslaan om sy 12de PGA-toernooititel te wen. Rose het met hierdie oorwinning ook sy plek in nog ‘n Ryderbeker-kompetisie verseker. Hy is nou negende op die wêreldranglys terwyl Spaun na die sesde plek opgeskuif het. Die Brit sê hy het ongelooflike gholf gespeel:
Gholf: Justin Rose terug in top-10 van die wêreldranglys na sy oorwinning op St Jude [KLANK]
ENG RoseOnChampionship