# Die DA in KwaZulu-Natal verwelkom die bykomende mediese personeel wat in die provinsie aangestel gaan word. Volgens die LUR vir Gesondheid, Nomagugu Simelane, word 270 nuwe poste geskep waarvan 150 vir dokters en 120 vir verpleegkundiges is. Dit is buiten die 20 wat reeds aangekondig is. Imran Keeka van die DA sê hulle bly bewus dat die ingryping steeds nie voldoende is wanneer dit met die ware behoefte vergelyk word nie, maar dis nietemin ʼn stap in die regte rigting:
DA in KZN verwelkom aanstelling van nog mediese personeel [KLANK]
ENG KeekaOnStaff