Skip to content

Australië is die jongste land wat beplan om ’n Palestynse staat te erken [KLANK]

# Eerste minister Anthony Albanese het aangekondig Australië sal die Staat van Palestina erken op volgende maand se 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. Lande soos Frankryk, die Verenigde Koninkryk en Kanada het reeds hul voorneme aangekondig om ʼn Palestynse staat amptelik te erken om hopelik vrede in die Midde-Ooste te bring. Israel sê hierdie erkenning beloon terrorisme. Albanese sê Australië se posisie is voorafgegaan deur beloftes wat hulle van die Palestynse Owerheid ontvang het:

ENG AlbaneseOnPeace