Skip to content

Stad Kaapstad maak dit makliker vir motorise om verkeersboetes te betaal [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se verkeersafdeling het verlede jaar meer as 2,7-miljoen-rand se oortredings aangeteken. Die metro het die manier om boetes te betaal vereenvoudig met verskillende keuses van betaling beskikbaar danksy ‘n nuwe diensverskaffer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê in ‘n ideale wêreld sal motoriste nie die wet oortree en groot getalle aan boetes ophoop nie:

AFR SmithonPayment