Skip to content

Veiligheidsgevaar weens vandalisme en diefstal op Gautengse paaie [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het onlangse pogings om padinfrastruktuur in die provinsie te vandaliseer en te steel, veroordeel. Dit volg ná ʼn voorval Saterdag op die R-24 waar verdagtes probeer het om kabels teen die pad te steel. Die LUR sê sulke optrede stel lewens en alle padgebruikers se veiligheid in gevaar. Die departement se woordvoerder, Melitha Madiba, sê hulle hanteer voortdurend kwessies wat die toestand van provinsiale paaie beïnvloed:

ENG MadibaOnVandalism