# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat die Heidelbergse Bierfees die perseel van die Heidelberg-erfenismuseum moet ontruim. Dit is weens onwettige besetting, skuld van 1,3-miljoen-rand en kommer oor veiligheid. Mari Boshoff van die VF Plus sê die fees se eienaar, Bouwe Wiersma, het ʼn brouery op die perseel begin, onderverhuur geboue aan talle ondernemings insluitend restaurante en ʼn fotografiemaatskappy, en bied feeste op die terrein aan:
VF Plus Gauteng verwelkom besluit om Heidelbergse Bierfees by Erfenismuseum te verbied [KLANK]
AFR MarionHeidelbergBeerFestival