# Die Stad Kaapstad sê met gehaltesorg, gaan hy voort om vroue by te staan. In die afgelope boekjaar het 75,1-persent van swanger kliënte hul eerste voorgeboortelike besoek voor 20 weke aan klinieke in die stad gebring. Dis ‘n sleutelbesoek vir ma en kind. Die burgemeesterskomiteelid vir Maatskaplike Dienste en Gesondheid, Francine Higham, sê toegang tot seksuele en voortplantingsgesondheid bly ‘n hoeksteen van die stad se gesondheidsorg:
Stad Kaapstad trots op begin van voorgeboortelike sorg [KLANK]
ENG FrancineonAntenatal