# Die Forum for South Africa sê die regering gebruik die Nasionale Dialoog as ʼn strategie om die fokus te verskuif van gesagsfigure wat aanspreeklik gehou moet word. Die dialoog skop Vrydag en Saterdag af met ʼn tweedaagse nasionale konvensie by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle sien die dialoog as ʼn geleentheid om te plunder, en voeg by die eerste punt moet die hantering van korrupsie wees:
Forum for South Africa sê Nasionale Dialoog is geleentheid vir plundering [KLANK]
ENG TebogoonNationalDialogue