# COPE het Teboho Loate as tussentydse leier aangestel tot die Verkiesingskongres in Desember. Die party se president, Mosiuoa Lekota, het uit politiek getree om op sy gesondheid te fokus. COPE het sy nasionale komiteevergadering die naweek in Gauteng gehou. Loate sê onder die huidige regering van nasionale eenheid het die ANC die staat verswak en openbare vertroue vernietig. Hy sê hulle wil ʼn ware alternatief bied wat mense eerste stel:
COPE stel tussentydse leier aan terwyl Lekota op sy gesondheid fokus [KLANK]
ENG LaoteOnCountry