Skip to content

Lesufi poog om tenderafhanklikheid te beëindig met Nasi Ispani-program [KLANK]

# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê die provinsiale regering sal nie meer op tenders staatmaak nie. Lesufi het ‘n nuwe fase van die Nasi Ispani-program aangekondig, wat daarop gemik is om mense op te lei om werk te verrig wat tans deur tenders uitgekontrakteer word. Hy sê die inisiatief sal werksgeleenthede skep, vaardighede bou en hulpbronne binne die provinsie hou terwyl korrupsie verminder word:

ENG-LesufiOnTenders