# Die EFF-leier Julius Malema het die uitbuiting van vroue in die werkplek, veral huishoudelike werkers, veroordeel. Malema het gister tydens ‘n EFF-Vrouedag-saamtrek by die Lillian Ngoyi-sentrum in Secunda, Mpumalanga, die beskerming van vroue in alle sektore beklemtoon. Hy het vroue-eienaarskap in landbou en mynbou bepleit. Hy dring aan dat mans geweld teen vroue moet staak, en beklemtoon respek, ondersteuning en ekonomiese bemagtiging as noodsaaklik vir geslagsgelykheid: