# Die Gautengse polisie het al sy hulpbronne ontplooi om Jabulani Moyo op te spoor wat Vrydag twee speurders in Roodepoort doodgeskiet het. Moyo is glo gewapen met ‘n gesteelde polisievuurwapen. Die aanval kom enkele weke voor die SAPD-herdenkingsdag om gevalle beamptes te vereer. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ‘n multidissiplinêre span, insluitend die Valke, ondersoek die voorval. Sy het die publiek versoek om Moyo nie te beskerm nie: