Skip to content

MK-party en ATM vorm alliansie om deel te neem aan plaaslike regeringsverkiesing in 2026 [KLANK]

# Die MK-party en die African Transformation Movement het ‘n alliansie gevorm om volgende jaar aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Die partye het ‘n gesamentlike taakspan gestig om ‘n vennootskapsmodel te ontwikkel, met die doel om ‘n tweederdemeerderheid te behaal en, wat hulle noem, die bevrydingsprojek te voltooi. Die MK-party se nasionale voorsitter, Nathi Nhleko, het op ‘n nuuskonferensie gesê die alliansie is gebaseer op gedeelde waardes, insluitend om tradisionele leierskap te herstel en om die Afrika-regeringstelsel te bevestig:

ENG NhlekoOnAlliance