Skip to content

Ramaphosa sê skoon water is ‘n reg, nie ‘n luukse nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê toegang tot skoon water is ‘n basiese reg, nie ‘n luukse nie. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Rand Water Zuikerbosch-suiweringsaanleg in Emfuleni gewaarsku swak watergehalte veroorsaak gesondheidskrisisse en ondermyn openbare vertroue. Ramaphosa het die regering se verbintenis tot die lewer van hoëgehalte, veilige water aan elke huishouding herbevestig en verbeterde infrastruktuur, die gebruik van digitale era-tegnologie en die versagting van klimaatsuitdagings bepleit:

ENG-RamaphosaOnInfrastructure