Skip to content

Ramaphosa sê Rand Water-aanleg herbevestig verbintenis tot skoon water [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het Rand Water se Zuikerboschstelsel-suiweringsaanleg van meer as vyf-miljard-rand in Emfuleni, Gauteng, ingewy en die regering se verbintenis tot die lewering van skoon, veilige en betroubare water vir alle Suid-Afrikaners herbevestig. Ramaphosa het tydens die geleentheid die Ministerie van Water en die Gautengse leierskap vir hulle pogings geloof. Hy sê water is ‘n basiese reg en die lewensbloed van die gemeenskap, noodsaaklik vir gesondheid, landbou, nywerheid en vernuwing. Ramaphosa sê die aanleg verseker dat almal toegang het tot veilige water:

ENG-RamaphosaOnZuikerbosch