# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal binnekort met Khoi-San leiers oor die Tradisionele en Khoi-San Leierskapwetsontwerp oorleg pleeg voor dit aan die Kabinet en Parlement voorgelê word. Mashatile het in Pretoria gesê die wetsontwerp is noodsaaklik vir die amptelike erkenning van die Khoe en San gemeenskappe en hulle leierskap. Hy het beklemtoon dit is ook gemik op inklusiewe regering deur ‘n duidelike wetlike raamwerk vir tradisionele leierskapstrukture en hulle rol in die regering: