Skip to content

Swem: Adam Peaty weer gemotiveerd voor volgende jaar se Statebondspele [KLANK]

# Swem: Die driemalige Olimpiese goue-medaljewenner, Adam Peaty, sê hy moet goed presteer op volgende jaar se Statebondspele in Glasgow as hy weer ‘n kans wil hê om uit te blink op die Olimpiese Spele in 2028. Die 30-jarige Engelsman het na verlede jaar se Spele in Parys ‘n blaaskans gevat ter wille van sy geestestoestand en welstand. Peaty het aan BBC Sport gesê hy voel nou weer gemotiveerd:

ENG PeatyOnMotivation