# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, het ʼn landwye toer begin om die krisis met geblokkeerde identiteitsdokumente aan te spreek, veral in gemarginaliseerde en landelike gebiede. Die Departement van Binnelandse Sake blok ID’s om verskeie redes, onder meer dié wat die biometriese stelsel as duplikate aandui, dié van onwettige immigrante of omdat die persoon dood is. Die organisasie se woordvoerder, Bongani Ramontja, sê hulle het meer as 50 gevalle ingedien waar ID’s verkeerdelik geblokkeer is: