Skip to content

COSATU prys Prasa vir inperking van sy prysverhoging [KLANK]

# Cosatu verwelkom die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se besluit om sy beplande tariefverhogings te hersien. Prasa het verlede maand sy voorneme aangekondig om kaartjiepryse vanaf die eerste van hierdie maand te verhoog. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê Cosatu, pendelaars en pendelverenigings was in rep en roer en sê die verhoging in sommige sones was byna 60-persent:

ENG ZaneleonPriceHike