# Die Activists and Citizens Forum sê Suid-Afrika het strenger borgtogwette en wetgewing nodig om borgtog vir verdagtes moeiliker te maak. Die forum sê die polisie moet meer moeite doen om goed ondersoekte sake voor te lê sodat die Nasionale Vervolgingsgesag ‘n sterker saak voor die hof kan bring. Die woordvoerder van die forum, Dennis Bloem, sê howe kan nie borgtog weier sonder grondige redes nie:
Activists and Citizens Forum sê vernuwing in borgtogwetgewing is dringend nodig [KLANK]
ENG DennisonBeefUp