Skip to content

ActionSA kritiseer Gesondheidsdepartement se versuim om ongedokumenteerde buitelandse pasiënte op te spoor [KLANK]

# ActionSA het die Gesondheidsdepartement kritiseer vir die versuim om die getal ongedokumenteerde migrante vas te stel wat van die land se gesondheidsorg-geriewe gebruik maak. Die departement het op ‘n parlementêre vraag geantwoord almal het die reg op toegang tot gesondheidsorg en niemand mag dringende mediese hulp geweier word nie. Kgosi Letlape van ActionSA sê as daar nie kategorieë in gesondheidsrekords is wat tussen burgers en buitelanders onderskei nie, veroorsaak dit probleme met begroting en beleidsbepaling:

ENG LetlapeOnHealthcare