Skip to content

DA in Wes-Kaap versoek dringende hervorming van nasionale behuisingsfondsmodel [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het sy versoek vir die dringende hervoming van die nasionale behuisingsfondsmodel herhaal omdat dit tans langtermyn sekerheid kortkom wat vir beplanning nodig is. Dirk Wessels van die party sê ‘n sprekende voorbeeld is die Greenhaven-behuisingsontwikkelingsprojek. Hy sê die projek benodig sowat een-duisend huise in Groot Brakrivier waar ongeveer dieselfde getal inwoners tans in die behuisingsdatabasis geregistreer is:

AFR DirkonHousing