# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die skorsing van twee amptenare van die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid weens beweerde korrupsie. Premier Panyaza Lesufi het die departementshoof, Nontsikelelo Sisulu, en finansiële hoof, Mduduzi Malope, geskors na ʼn ondersoek by die departement waartydens finansiële onreëlmatighede gevind is. Jaco Mulder van die VF Plus sê dis bemoedigend dat daar uiteindelik opgetree word teen amptenare wat van vermeende korrupsie beskuldig word:
VF Plus verwelkom skorsing van amptenare van Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid [KLANK]
AFR JacoonSuspension