# Die Departement Maatskaplike Ontwikkeling, in vennootskap met die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, bied ‘n aanlyn seminaar aan wat belangrike hoofstukke van die die tweede volume van die Maatskaplike Sekerheidshersiening sal bestudeer, onder die titel “Oorbrugging van gapings: Maatskaplike Sekerheidsdekking vir Kwesbare Groepe.” Die geleentheid het ten doel om die begrip van maatskaplike beskerming in Suid-Afrika te versterk, met die fokus op migrante en informele werkers. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê kenners sal die uitdagings van die Covid-19-era hersien en inklusiewe beleidsoplossings ondersoek:
Departement Maatskaplike Ontwikkeling, RGN bied seminaar aan oor gapings in maatskaplike sekerheid [KLANK]
ENG-OliphantOnSeminar