# Die Hooggeregshof in Madadeni, KwaZulu-Natal, het vier mense lewenslange gevangenisstraf opgelê vir die verbyry-moord op ‘n uitvoerende direkteur van die Alfred Duma-munisipaliteit, Oscar Hlatshwayo, in 2019. Die provinsie se taakspan vir politieke moorde het die vier, ‘n ingenieur, ‘n sakeman, ‘n wapen-koördineerder en die skieter, aangekeer. Nasionale polisie-woordvoerder Athlenda Mathe sê polisiekommissaris Fannie Masemola het die vonnis verwelkom en beskryf as ‘n stap na geregtigheid en afsluiting:
Vier kry lewenslank vir verbyry-moord op direkteur van Ladysmith [SOUND]
ENG-MatheOnSentences