# Die DA sê die Gautengse regering tree slegs op wanneer ‘n krisis opduik. Dit volg na die vertraging van die skorsing van die departementshoof, Nontsikelelo Sisulu en die hoof- finansiële beampte, Mduduzi Malope, na ‘n forensiese ondersoek waar finansiële onreëlmatighede in die Departement van Gemeenskapveiligheid ontbloot is. Crezane Bosch van die DA sê swak leierskap onder premier Panyaza Lesufi verswak die departement en stel openbare veiligheid in gevaar:
DA kritiseer Gauteng-regering oor reaktiewe optrede oor wanbestuur in Departement Gemeenskapsveiligheid [KLANK]
AFR BoschOnSuspension