Skip to content

MANCOSA-akademikus sê die geslags-kredietgaping duur voort hoofsaaklik deur strukturele vooroordeel [KLANK]

# ‘n Akademikus van MANCOSA sê ‘n skerp kollig moet geplaas word op vroue entrepreneurskap, een van die land se mees belangrike ekonomiese kragbronne. Adri van der Merwe van MANCOSA sê die kredietgaping ten opsigte van geslag, duur voort, hoofsaaklik as gevolg van strukturele vooroordele in tradisionele finansiële instellings en die tekort aan kollateraal. Sy sê innoverende finansieringsmodelle soos skarefinansiering bied vroue ‘n lae-versperringsplatform om kapitaal te verkry terwyl dit ook gemeenskapsteun ontwikkel:

AFR AdrionGenderCreditGap