# Die Vereniging van Staatsamptenare loof die Vervoerdepartement se skoon ouditverslag vir die 2024/2025-boekjaar. Dit is die eerste keer in 31 jaar dat hy ‘n skoon oudit ontvang. Die ouditeur-generaal het onder meer verwys na die indiening van die jaarlikse finansiële state binne die vereiste tydperk, sterk interne beheermaatreëls en finansiële bestuursprosesse. Die staatsdiensvakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê dit stel ‘n standaard vir ander departemente en instellings om na te volg:
Staatsdiensvakbond loof Vervoerdepartement se eerste skoon oudit in 31 jaar [KLANK]
ENG ClaudeonCleanAudit