# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid verwelkom premier Panayaza Lesufi se besluit om die hoof van die Departement Gemeenskapsveiligheid, Nontsikelelo Sisulu, en die finansiële hoof, Mduduzi Malope, te skors. Dit volg op die uitslag van ‘n forensiese ondersoek wat ernstige finansiële onreëlmatighede aan die lig gebring het. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê Lesufi se besluit weerspieël ‘n sterk verbintenis tot etiese bestuur, deursigtigheid en verantwoordbaarheid binne die provinsiale administrasie:
Gautengse Gemeenskapsveiligheidskomitee verwelkom skorsing van senior amptenare [KLANK]
ENG BandileonSuspension