# Die leier van die EFF, Julius Malema, vra die Parlement se nuwe ad hoc-komitee wat korrupsie en politieke inmenging in die Polisiediens ondersoek, om gevangenes te ondervra wat kan lig werp op misdaadsindikate. Die komitee het gister sy eerste vergadering gehou waar Soviet Lekganyane van die ANC tot voorsitter verkies is. Malema sê die opdrag moet voorsiening maak dat gevangenes met tersaaklike inligting voor die komitee verskyn:
Malema sê parlementêre komitee moet gevangenes met inligting oor misdaadsindikate ondervra [KLANK]
ENG MalemaOnPrisoners