# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het ‘n Geïntegreerde Stedelike Bestuursprogram van stapel gestuur. Die program bring dienste van verskeie departemente bymekaar in spesifieke sakegebiede om geïdentifiseerde diensleweringsagterstande op te los. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die dienste sluit in die sny van gras, rommelverwydering, die herstel van slaggate en teer van paaie, padmerke, die herstel van straatligte en wetstoepassing:
Tshwane stuur geïntegreerde stedelike bestuursprogram van stapel [KLANK]
ENG ZintleonProgramme