Skip to content

Kaapse Dierewelstandforum begin massa-sterilisasieprojek [KLANK]

# Die Stad Kaapstad in samewerking met die Kaapse Dierewelstandforum gaan ʼn massa-sterilisasie van stapel stuur. Die projek wat die afgelope 12 jaar deur die metro befonds word, vind plaas in gebiede soos Ravensmead, Elsiesrivier en Bellville-Suid. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê sedert 2013 is 17-duisend-876 diere gesteriliseer teen ʼn koste van byna agt-miljoen-rand: 

 

ENG FrancineonMass